Alice Krige

Alice Krige
Geboorte 28 Junie 1954 (1954-06-28)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alice Krige (gebore 28 Junie 1954) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepwalkers (1992), Star Trek: First Contact (1996), Silent Hill (2006), en Thor: The Dark World (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search